Liefdesraad

As jy 'n meisie is met 'n liefdesprobleem is hierdie jou kans! Kry raad van iemand wie se kop soos joune werk en sal verstaan waardeur jy gaan.
(Dankie vir een van ons lesers wat hierdie voorgestel het!)

3 comments:

  1. Ek en n ou hou nou al lank van mekaar, al sy vriende weet en al my vriendinne weet. my vriendinne pla my nie daaroor nie en weet dat as ons gaan uitgaan ek hulle sal vertel, maar al sy vriende is heeltyd van "wanneer vra jy hom uit" en as ons by mekaar is en van sy vriende is daar dan pla hulle ons heetlyd en vra wanneer gaan ons uitgaan. Ek hou van hom ja, maar ek wil nie geforeer word om met hom uit te gaan deur sy vriende nie. ons wil mekaar beter leer ken maar dis omtrent elke dag so!! Wat moet ek doen?? Hulle pla ons 2 in n baie awkward sitsuasie... :\
    Christine V

    ReplyDelete
  2. Ek en my ou is al amper 8 maande saam ..aan die begin het hy my soo laat spesiaal voel en my laat voel eks die enigste meisie en hyt my bederf met klein goedjies en goedjies vi my gegee op ons anniversary en nou die laaste ruk het dit verander dit voel nie asof hy meer moeite doen nie .. hy bederf my ook nie meer nie ..ek verwag nie groot geskenke en stuff nie ..net n blommetjie is genoeg .. om te wys hy gee om ..een hys nog mal oor my ..ek bederf hom ook steeds mar dit voel nie vir my asof dit die moeite werd is nie ..??
    Ek het hom reguit gevra of hy nog van my hou ..een toe se hy ..hy hou meer van my as net hou*. En hys nog mal oor my * en ek is ook mal oor hom *. Mar wat moet ek doen om hom te laat verstaan in n mooi manier dat ek steeds soos aan die begin spesiaal wil voel*. ?? Hoe kan ek hom beter verstaan en n beter meisie wees vir hom ??* doen ek iets verkeerd ?*. Help asb ..dit voel asof die verhouding dood gaan ??* -Shanri

    ReplyDelete
  3. Hallo

    Ek en n ou ken mekaar nu al lank maar hy het nu ongelukkig n meisie maar sy verander hom dat hy nu nt met popular kinders uithang in almal se oe hoort hul ni saam nu laas jaar het ons altyd gesels en saaam uitgehang op naweke maar hy sit voor my ini klas en nou gister toe vind hy uit ek hou van hpm maar ek weet ni meer wat om te doen help asb
    MeganE

    ReplyDelete

Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.